Romeine 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant.

Romeine 3

Romeine 3:15-25