Romeine 2:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ja, as iemand wat kragtens geboorte onbesnede is, tog God se wet gehoorsaam, sal dit selfs téén jou tel – jy wat met die letter van die wet, besnydenis en al, tog God se wet verbreek!

Romeine 2

Romeine 2:24-29