Romeine 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe is dit dan dat jy wat vir ander leermeester speel, nie jou eie lesse ernstig opneem nie? Jy wat preek dat ’n mens nie mag steel nie, steel jy nie ook self nie?

Romeine 2

Romeine 2:19-26