Romeine 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat nou die nie-Jode betref wat nie God se geskrewe wet het nie – as hulle instinktief die vereistes van die wet nakom, selfs al het hulle nie die wet nie, stel hulle vir hulleself ’n wet.

Romeine 2

Romeine 2:8-23