Romeine 16:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaius sê ook vir julle groete. Hy is my gasheer en hy stel ook sy huis vir die hele gemeente beskikbaar. Erastus, die stadstesourier, stuur vir julle sy groete; ook ons broer Kwartus.

Romeine 16

Romeine 16:16-27