Romeine 16:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ontvang haar by julle op ’n manier wat by Christene pas. Wees vir haar beskikbaar en help haar in alles wat sy dalk nodig kry. Sy is ’n staatmaker wat al baie gelowiges ondersteun het – ook vir my.

Romeine 16

Romeine 16:1-4