Romeine 16:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nog ’n laaste beroep op julle, broers en susters. Wees op die uitkyk vir mense wat verdeeldheid veroorsaak en Christene se geloof ondergrawe deur dinge te verkondig wat bots met dit wat julle geleer het. Vermy hulle.

Romeine 16

Romeine 16:11-23