Romeine 15:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag God, wat die bron is van standvastigheid en bemoediging, julle help om in volkome harmonie met mekaar te lewe – elkeen met die gesindheid van Christus teenoor julle medegelowiges.

Romeine 15

Romeine 15:4-9