Romeine 15:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

terwyl ek na Spanje onderweg is. Ek hoop om julle op my deurreis na Spanje te sien. Nadat ek my eers vir ’n tydjie aan die samesyn met julle verlustig het, kan julle my dan verder na Spanje toe stuur.

Romeine 15

Romeine 15:18-33