Romeine 15:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My broers en susters, ek is self deeglik bewus van julle goeie kwaliteite. Julle is trouens self so goed op hoogte van dinge dat julle mekaar sou kon onderrig.

Romeine 15

Romeine 15:10-15