Romeine 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié wat ’n spesifieke dag uitsonder, doen dit vir die Here. Dié wat alles eet, doen dit ook vir die Here, want hulle dank God daarvoor. En dié wat net sekere soorte kos eet, doen dit vir die Here, want ook hulle dank God daarvoor.

Romeine 14

Romeine 14:1-7