Romeine 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié wat vrymoedigheid het om alles te eet, moet nie uit die hoogte neersien op hulle wat dit nie doen nie. Net so moet die nie-eters die eters nie veroordeel nie, want God het hulle by Hom verwelkom.

Romeine 14

Romeine 14:1-12