Romeine 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy is dalk persoonlik daarvan oortuig dat jy niks verkeerds doen nie, maar hou dit liewer tussen jou en God. Gelukkig is jy as jy nie jouself hoef te verwyt oor wat jy weet op sigself reg is nie.

Romeine 14

Romeine 14:18-23