Romeine 14:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As God koning is in ons lewe, gaan dit nie om wat ons eet of drink nie; dit gaan daarom dat ons reg sal lewe en die vrede en die blydskap sal vertoon wat die Heilige Gees in ons bewerk.

Romeine 14

Romeine 14:12-23