Romeine 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy dan, waarom veroordeel jy jou medegelowige? En jy weer, waarom sien jy neer op jou medegelowige? Ons moet tog almal eendag voor God se regbank verskyn.

Romeine 14

Romeine 14:7-13