Romeine 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat reg optree, hoef nie vir die owerhede bang te wees nie – die kwaaddoeners wel. As jy op goeie voet met die owerhede wil wees, handel dan volgens die wet en jy sal selfs van hulle lof ontvang!

Romeine 13

Romeine 13:1-4