Romeine 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geliefdes, julle moet julleself nie wreek nie. Laat die straf aan God oor. Daar staan mos in die Skrif: “Dit is mý reg om te straf; Ek sal vergeld, sê die Here.”

Romeine 12

Romeine 12:10-20