Romeine 12:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Konsentreer op dit wat onderlinge eensgesindheid bevorder. Moenie belangrik probeer wees nie, maar vind julle geluk by die nederiges. Moenie dink dat net julle altyd reg is nie.

Romeine 12

Romeine 12:15-17