Romeine 12:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak ’n gewoonte daarvan om gasvry te wees – maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie.

Romeine 12

Romeine 12:8-14