Romeine 11:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe ongelooflik wonderlik is God nie – hoe ontsaglik ryk en wys en vol kennis is Hy nie! Sy beslissings gaan ons begrip te bowe; sy manier van doen kan ons nie deurvors nie.

Romeine 11

Romeine 11:23-36