Romeine 11:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want as God bereid was om julle, wat van nature takke van die wilde olyf was, af te sny en julle op die mak olyf oor te ent – wat ’n baie ongewone ding was om te doen – hoeveel eerder sal Hy nie die Jode wil terug-ent op die boom waar hulle hoort nie!

Romeine 11

Romeine 11:14-31