Romeine 11:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Neem in ag dat God vol goedheid, maar terselfdertyd ook streng is. Hy is streng teenoor hulle wat van Hom weggedwaal het, maar vol goedheid teenoor jou – mits jy op sy goedheid bly staatmaak. Anders kan jy ook afgesny word.

Romeine 11

Romeine 11:16-24