Romeine 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toegegee – hulle is egter as gevolg van hulle ongeloof uitgekap terwyl jy nou daar is omdat jy glo. Moenie dink jy is wonderlik nie, maar wees liewer baie klein voor God.

Romeine 11

Romeine 11:19-24