Romeine 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party van die takke van hierdie boom – van die Joodse takke – is uitgekap en jy, die wilde olyf, is op die mak boom geënt. So deel jy ook nou in die lewensap wat van die mak olyf se onderstam af opstoot.

Romeine 11

Romeine 11:12-19