Romeine 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want as die Jode se verwerping meegebring het dat God vir die hele wêreld die herstel van hulle verhouding met Hom aanbied, hoeveel wonderliker sal die Jode se aanneming nie wees nie! Dit sal niks minder nie as lewe uit die dood beteken!

Romeine 11

Romeine 11:13-23