Romeine 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My volgende vraag sou wees: Dit beteken tog seker nie dat God sy volk, die Jode, verstoot het nie? Natuurlik nie! Ek is mos ook ’n Israeliet, uit die nageslag van Abraham, uit die stam van Benjamin.

Romeine 11

Romeine 11:1-4