Romeine 10:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En hoe sal hulle die boodskap bring as hulle nie gestuur word nie? Daarom sê die Skrif: “Hoe lieflik klink die voetstappe van hulle wat die Goeie Boodskap bring!”

Romeine 10

Romeine 10:8-21