Romeine 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle maak ook deel uit van daardie nie-Joodse nasies – julle almal wat geroep is om aan Jesus Christus te behoort.

Romeine 1

Romeine 1:1-8