Romeine 1:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle lewe word gekenmerk deur elke vorm van ongeregtigheid, boosheid, grypsug, kwaadwilligheid; hulle is vol jaloesie, moord, twisgierigheid, skelmstreke, slegte bedoelings en skinderpraatjies.

Romeine 1

Romeine 1:19-32