Romeine 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van sy hemelse woonplek af maak God sy straf bekend oor die mense wat goddeloosheid en ongeregtigheid bedryf en so die waarheid onderdruk.

Romeine 1

Romeine 1:11-20