Romeine 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het ’n groot verantwoordelikheid teenoor almal – maak nie saak of hulle van ons eie kultuur of van ’n ander kultuur is, of hoe opgevoed of onopgevoed hulle is nie.

Romeine 1

Romeine 1:10-23