Rigters 9:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Sigem het toe die volgende oggend uitgetrek om te gaan veg. Abimelek het daarvan gehoor.

Rigters 9

Rigters 9:39-52