Rigters 9:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaäl het toe weer vir hom gesê: “Nee, kyk mooi, daar is mense wat van die hoogste punt van die land af kom. ’n Ander groep is aan die kom uit die koers van die waarsêersboom.”

Rigters 9

Rigters 9:28-40