Rigters 9:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het boodskappers na Abimelek in Torma gestuur om vir hom te sê: “Gaäl, die seun van Ebed, en sy familie het in Sigem kom bly. Hulle is besig om die stad teen jou aan te hits.

Rigters 9

Rigters 9:28-39