Rigters 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy ma se familie het toe die keuse aan die mense van Sigem gestel. Hulle het op Abimelek besluit. Hulle het gesê: “Hy is mos een van ons.”

Rigters 9

Rigters 9:1-10