Rigters 9:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaäl, die seun van Ebed, het saam met sy familie na Sigem toe getrek. Hulle het die vertroue van die mense van Sigem gewen.

Rigters 9

Rigters 9:24-34