Rigters 9:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As dit nie die geval is nie, mag daar dan ’n vuur uit Abimelek kom wat die mense van Sigem en die mense van Millo verteer. Mag daar dan ook ’n vuur uit die mense van Sigem en die mense van Millo kom wat Abimelek verteer.”

Rigters 9

Rigters 9:15-28