Rigters 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon het toe vir hulle gesê: “Nadat die Here Sebag en Salmunna aan my oorgegee het, gaan ek julle met haakdorings en steekdorings uit die woestyn kom pynig.”

Rigters 8

Rigters 8:1-11