Rigters 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle by Sukkot kom, het hy die inwoners gevra: “Gee tog asseblief vir my soldate kos. Hulle is uitgeput. Ek is besig om die Midianitiese konings Sebag en Salmunna te agtervolg.”

Rigters 8

Rigters 8:1-9