Rigters 8:34-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. Hulle het die Here hulle God, wat hulle uit die mag van al hulle vyande rondom hulle gered het, net so gelos.

35. Hulle het nie lojaal gebly aan die gesin van Jerubbaäl – dit is nou Gideon – nie, ten spyte van al die goeie dinge wat hy vir Israel gedoen het.

Rigters 8