Rigters 8:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon was skaars dood of die Israeliete het weer na die Baäls toe teruggegaan. Hulle het Baäl-Berit hulle god gemaak.

Rigters 8

Rigters 8:30-35