God het die aanvoerders van die Midianiete, Oreb en Seëb, aan julle oorgegee. Ek kon nie dieselfde doen as julle nie.” Toe hulle dit hoor, het hulle bedaar.