Rigters 8:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon het egter gesê: “Daar is tog een ding wat ek van julle wil vra: Laat elkeen van julle asseblief vir my ’n oorring gee uit die buit wat hy gemaak het.” Die vyand het goue oorringe gedra, want hulle was Ismaeliete.

Rigters 8

Rigters 8:22-34