Rigters 8:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon het toe vir sy oudste seun Jeter geroep: “Kom hier, kom maak hulle dood!” Die seun wou egter nie sy swaard uittrek nie. Hy was bang omdat hy nog maar ’n seun was.

Rigters 8

Rigters 8:16-25