Rigters 8:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon vra toe vir Sebag en Salmunna: “Hoe het die mans gelyk vir wie julle by Tabor doodgemaak het?” Hulle het geantwoord: “Hulle het almal soos u gelyk. Almal het gelyk of hulle koningskinders is.”

Rigters 8

Rigters 8:12-25