Rigters 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Efraimiete het vir Gideon gevra: “Hoekom het jy so met ons gemaak? Hoekom het jy ons nie ook opgeroep toe jy teen die Midianiete gaan veg het nie?” Hulle het verskriklik met Gideon baklei.

Rigters 8

Rigters 8:1-8