Rigters 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon het hulle proviand en die ramshorings wat hulle by hulle gehad het, gevat en hulle teruggestuur. Hy het net die 300 by hom oorgehou. Die Midianitiese kamp was onder op die vlakte.

Rigters 7

Rigters 7:1-17