Rigters 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerubbaäl, dit is nou Gideon, en al sy manskappe by hom is vroeg die oggend op, en het gaan kamp opslaan by En-Garod. Die Midianiete se kamp was op die vlakte naby die Moré-koppie, noord van hulle.

Rigters 7

Rigters 7:1-8