Rigters 6:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal vannag ’n stuk wol op die dorsvloer los. As daar dou op die wol kom, maar die grond rondom bly droog, sal ek weet dat U my wil gebruik om die Israeliete te bevry.”

Rigters 6

Rigters 6:31-40