Rigters 6:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom bou dan ’n stewige altaar vir die Here jou God hier by hierdie skans bo-op die heuwel. Offer die bul op die altaar as ’n brandoffer. Gebruik die hout van die Asjerapaal wat jy afgekap het.”

Rigters 6

Rigters 6:25-33